Lodewyk G. du Plessis is 'n skuilnaam. Hierdie fenomenale debuut én gissings oor die skrywer se identiteit gaan boekliefhebbers vanjaar aan die praat hê.