Die mooi Leana, pas gekwalifiseerd as musiekonderwyseres, ontvang 'n brief wat haar lewe 'n dramatiese nuwe wending laat neem. En wanneer sy die minste daarop voorbereid is, moet sy tussen twee hubare mans kies.
Schalkie van Wyk woon in Johannesburg. Toe sy laas getel het, het daar reeds oor die honderd liefdesverhale uit haar pen verskyn.